Date: Feb 21st 2012
MichelleRebel is terug met nog ‘n aflewering. As jy die Groupies 101 bemeester het dan kan jy maar gerus hierdie aanpak: 1) Word wakker in die agterkant van die band bus met ‘n hangover en ‘n hoenderkabab in jou hare. 2) Sneak in terwyl hulle ‘n musiek video skiet en loer oor die lead sanger [...]